Skip to product information
1 of 1

Citizen of Heaven

AFRIKAANS 1933/1953 volledige Bybel, mediumgrootte, swart hardeband

AFRIKAANS 1933/1953 volledige Bybel, mediumgrootte, swart hardeband

Regular price R 325.00
Regular price Sale price R 325.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 1933/1953-vertaling
  • volledige naslaanbybel
  • mediumgrootte
  • swart hardeband
  • maklik om te lees uitleg
  • kruisverwysings
  • kaarte
  • 9.4 punt lettergrootte
  • 1 284 bladsye
View full details