Skip to product information
1 of 1

Citizen of Heaven

Hoop vir Elke Môre: 366 Oordenkings (Hardeband)

Hoop vir Elke Môre: 366 Oordenkings (Hardeband)

Regular price R 100.00
Regular price Sale price R 100.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Vind vrede, krag en vreugde in die teenwoordigheid van God! Die 366 oordenkings in Hoop vir elke môre sal vroue daagliks aan God se liefde en genade herinner. Begin elke dag met nuwe hoop wanneer jy vol verwagting voor die God kom kniel wat jou liefhet en jou gebede hoor.

  • 366 oordenkings vir vroue
  • 388 bladsye
  • Hardeband
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Hope for Each Morning
View full details