Skip to product information
1 of 7

My Store

NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel By Andrie Du Toit, Wil Vosloo

NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel By Andrie Du Toit, Wil Vosloo

Regular price R 699.00
Regular price Sale price R 699.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.
Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.
Hierdie Bybel beskikb oor die volgende kenmerke

• Verduidelikende voetnote
• 16.5-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• Kunsleer-omslag
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe

View full details