Skip to product information
1 of 1

Citizen of Heaven

Prettige Bybel-Aktiwiteite vir Kinders (Sagteband)

Prettige Bybel-Aktiwiteite vir Kinders (Sagteband)

Regular price R 40.00
Regular price Sale price R 40.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Is ’n prettige en leersame manier om kinderhandjies besig te hou, nie iets wat elke ouer, tannie, oupa of ouma sal verwelkom nie?

Prettige Bybel-aktiwiteite vir kinders bevat meer as 25 speletjies wat kinders speel-speel meer oor die Bybel sal leer. Die speletjies, wat gebaseer is op verskeie geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, sal sorg vir ure se pret. Dié samestelling is propvol speletjies soos soek die pad, verbind die kolletjies, soek die verskille, woordsoektogte, en vele meer.

Hierdie klein boekie vol pret is ideaal vir enige kind tussen die ouderdomme van 5 en 8.

  • Meer as 25 speletjies gebaseer op Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament.
  • Speletjies soos soek die pad, verbind die kolletjies, soek die verskille en woordsoektogte.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Fun Bible Activities for Kids.
View full details